top of page
Mask in the snow

LIA KILIAN

Ek was altyd entoesiasties oor skryf, en kon nie gelukkiger wees toe my passie omskep het in 'n floreerende loopbaan as 'n professionele skrywer en digter nie. Met digitale en aanlyn tegnologie wat die drukkers bedryf ontwrig, is dit belangrik om 'n toeganklike plek waar ek kan koppel met 'n wyer gehoor te bied. Hier sal jy Lus makertjies van my werk vind, wat wissel van gepubliseerde stories en meer persoonlike stukke, wat ek julle nou nooi om te verken en te geniet.

Home: Welcome
63351_134254469955612_3867130_n.jpg

Ietsie van my

Ek was nog altyd passievol oor stories en beïndruk deur die invloed wat die lewe op die mense gemaak het en die besluite wat hulle maak in die lewe. My stories en gedigte word die meeste van die tyd deur wareverhale geïnspireer, ek is nie ʼn skrywer wat my stories en gedigte op feite baseer nie, ek is passievol en ʼn baie emosionele mens, dus ek konsentreer meer op die gevoel en persoonlike ervarings vang ʼn verhaal of persoon. Ek is 'n nuuskierige en proaktiewe outeur, stel belang in die behoud van die fondamente wat deur klassieke outeurs se literatuur verskyn en dan dit te probeer weergee in moderne temas en tendense. Ek is ook 'n kunstenaar en lewe met passie. Vertaling is my ontspanning vir wanneer slaaploosheid my voordeur betree. Ek is leef al vir die laaste 10 jaar saam met bipolêr en my kreatiwiteit is my uitlaatklep.

Home: About
Flentertjies.jpg

DESEMBER, 2017

Flentertjies

Ek is uiters trots en geëerd om my nuutste Kortverhaalbundel met julle te deel. My vriende, familie en natuurlik my uitgewer weet hoeveel werk was ingesit om hierdie boek vir vrystelling en publikasie gereed te kry. Ek is so opgewonde om uiteindelik Flentertjies met 'n wyer gehoor te deel en hoop julle geniet dit.

Om te bestel
Home: Latest Book

"What would life be if we had no courage to attempt anything?"

VINCENT VAN GOGH

Several Open Books
Home: Quote
26234186_1729065243812587_1879779074_n.jpg

Hou my op hoogte

Een van die grootste voordele van my werk is om terugvoering te kry en interaksie met lesers te hê. Kontak my as jy enige kommentaar het of vrae vir my, ek hoor graag van jou.

  • Facebook
  • Twitter
  • LinkedIn

Thanks for submitting!

Home: Contact
bottom of page